Tuesday, July 29, 2008

WIE ONTHOU NOG VIR LIEWE HEKSIE?


3 comments:

Anonymous said...

O Griet .. My eerste Gothic rolmodel? No ways, hoe kan ek haar vergeet?!

Anonymous said...

EK ONTHOU HAAR
Ek is op soek na al haar ou storietjies wat in die huisgenoot was, ek lees elke aand vir my seuntjie die storietjies van Bollie/Bobo, ek het 'n hele 2 Stories van Liewe Heksie.

So as daar iemand is wat 'n klomp ou huisgenoote tydskrifte in 'n kas weg gebere het, dink aan my en skeur dit uit en pos dit asb aan
Posbus 11381, Randhart, 1457
Jy sal 'n klein seuntjie se hartjie baie bly maak
groete, en dankie
Rene

Anonymous said...

Rene ek het op Kalahari.net gesien daar is cd's, dvd's en selfs omnibus boeke oor Liewe Heksie beskikbaar.

Is seker jy sal daar iets vind wat die moeite werd is terwyl dit nog ouderdom-toepaslik vir hom is. Groetnis Jolandie