Tuesday, February 3, 2009

20 Maniere om te weet jy is kommin.



1 Die Halloween pampoen op jou stoep het meer tande as jou girlfriend.

2 Jou twaalf jarige dogter mag rook by die tafel voor haar kinders.

3 Jy is al drie keer getroud maar jou skoonouers bly dieselfde.

4 Jy dink chicks wat nie in jou belangstel nie, bestaan nie.

5 Jack Daniels is op jou lys van mense wat jy graag wil ontmoet.

6 Jy wonder hoe die garages hulle toilette so skoon hou.

7 As iemand in jou familie al dood is nadat hulle gesê het, "Hey, check dit uit."

8 Jy dink Dom Perignon is 'n Mafia baas.

9 Jou vrou se hare het al vasgesit in die ceiling fan.

10 Jy dink Johnny Walker het die comrades gewen.

11 Jy het al 'n vuurhoutjie gestrike in jou huis en net die wiele het oorgebly na die ontploffing.

12 Jy kan nie met jou sweetheart trou nie omdat die wet dit verbied.

13 Jy dink om die skottelgoedwasser te laai is om jou vrou dronk te kry.

14 Jou toilet papier het bladsy nommers.

15 Jou engelse buurman skree, "Ho Down" en jou chick Val op die grond.

16 Jy het een volledige stel koppies en almal sê Wimpy.

17 Die grootste dorp wat jy al in was, was Boys Town .

18 Jou werkende TV sit Bo op jou gebreekte TV.

19 Jou bure dink jy is 'n speurder want die polisie bring jou altyd huis toe

20 Jy skree vir die SHARKS!!!!!

1 comment:

Jeff ( Va. Rebel ) said...

"Come hear the story of a man named Jed,
A poor mountaineer barely kept his family fed ..."

Was a favorite show of mine coming up. Of course they portray country folk as all being dumb as rocks.
Nevertheless, it was a decent program and full of funnies.