Monday, August 11, 2008

HUMOR.

Die eend loop by die kroeg in en vra die kroegman: Het jy Brood?
Kroegman: Nee. Eend: Enige Brood?Kroegman: Nee !!Eend: Niks brood nie?Kroegman is nou lekker warm : Nee , Ons het geen bliksemse brood nie.!!!Eend: Nie eers ou brood nie?Kroegman: Is jy f@kken doof of wat? Ons het nie donnerse brood nie!! En as jy my nou weer vra vir brood, gaan ek jou f*%@n bek aan die kroegtoonbank vasspyker!!Eend: Het jy spykers?Kroegman: Nee !!!!!Eend: En brood...?

No comments: