Monday, September 15, 2008

DIE GROOT "C".

MY VRIEND SE VROU BEGIN MORE HAAR EERSTE CHEMO SESSIE VIR KANKER MY HART BREEK AAN N DUISEND STUKKE TOE HY MET TRANE IN SY OE VIR MY SE HY IS SO BANG HY VERLOOR SY MAAT VAN 26 JAAR. VANAAND SAL EK BID NIE VIR GENESING EN WONDERWERKE NIE MAAR DAT EK GOD SE PLAN MET HULLE AANVAAR EN DAT HY MY MAAT EN SY VROU KRAG SAL GEE OM DEUR DIE DING TE KOM. SY IS 6 WEKE TERUG MET KLIER EN BORS KANKER GEDIAGNOSEER.

1 comment:

Anonymous said...

Dis net 'n woord, maar hoe nader dit aan jou kom en veral wanneer dit die mense na aan jou raak, hoe moeiliker word dit om te sĂȘ.

Ek sukkel selfs om die woorde vir die comment te vind. Skuif hulle rond, herrangskik hulle, maar die volgorde wil net nie sin maak nie. Ek dink dis die gevoel van magteloosheid, die wete dat gebed, geloof en ondersteuning eintlik al is wat mens op hierdie stadium kan bied, en ongeag hoe opreg dit bedoel word, voel dit nie genoeg nie.

'If God brings you to it, He will bring you through it.' Onsmoet eenvoudig onwrikbaar daaraan vashou. Dis al wat ons het, maar dis dalk ook al wat ons nodig het? Baie sterkte aan almal van julle.