Wednesday, September 3, 2008

BALLADE VAN DIE RYLOPER.

ALLEN OP DIE PAD,
SWERWER, ENKELING,
KARRE RY NET VERBY,
EN EK WONDER HOEKOM
NIEMAND MY WIL OP LAAI NIE...

2 comments:

Anonymous said...

Ek het vandag telkemale na hierdie post teruggekeer. Iets hieraan is bindend. Of het ek vir 'n split sekonde myself in sy oë gesien? Hmm ..

Jeff ( Va. Rebel ) said...

It seems strange that the young fella can't catch a ride ( !! ) .