Tuesday, June 24, 2008

DIE BOERE VROU.



Altyd as kind terwyl ek geskiedenis geleer het op skool van die voortrekkers het n mens altyd die term "n boer en sy roer gehoor". Wel wat van die boervrou en haar roer hulle het net so hard geveg as die mans soms harder. Saluut aan al ons pragtige afrikaner vroue daar is min wat gaan kers vashou by julle.

No comments: