Friday, June 27, 2008

Gedig deur: Kanniedood. Die foto is Kanniedood ons skrywer van London deur my geneem ons het die dag gedoop as a "day in the gardens of stone."


Spook Soene

Dis laat in ons Jaegerbomb advontuur. Ons fantasiee loop oor die bekers vol bier....in 'n amperste visioen van realiteit.....soekend....waars daai man met my kinders op sy heup!
Ons sweef saam in 'n mallemoes van dinge. Ons vat saggies.... ..'n kooltjie vuur val om in my pens..
Raak ontslae van die man! Vat sy kinders ook...en wag....wag vir bewussyn verloor, waar sy kinders vrugbaar raak in my suurmelk voor
Vuurwarm kole keer op mekaar. Ons soen mekaar....'n vulkansiese vuur wat my oe laat skietbrand agter my lede,....tussen my beneJou tong in my mond, 'n bekende vriend wat lanklaas kom visit het, Jou vat...jou gryp...jirre nee! Die man gaan vir ons kom skree,twee cobras wat draai om en om, draai....Druk, draai....DrukMy soene....my byte....my grype,
Ek wil jou hê....in my drome......maar nout jy bene...nout jy lyf... 'n vuurwarm vat en 'n skerp punt tong, Die skreeu sit vas in my hart,ek wil vir jou verewig vat....veraltyd....nog...gee my nog van Pandora se Boks.
Moenie ophou nie.....nog nie loop nie....kom ek vat vir jou eers more, maar jy's hazy.......spookasem voor my pornoshow. Myne. Joune. Beterwete herrinner vir my,Maar ek wil nie. Wil nie weet nie. Ek wil weer dit voel.
Jou vat....vuurkole op my pens, my hallusinasie sterk, nakend & kens, Ek is vrou....ek is vry!....vry in my kop, my hart opgelsuit by my man vasgevang in sy dop
Fok! Wie's jy? Wat nou!!
Ons twee sit soos broei-hoenners op ons mistake, waar die man nou-nou gaan loop skeef lê en TV kyk,'n Kom kol oppie bed,en ek?...ek is jou ma se slet! Hy't geverdwyn in my kop....spookasem bene.....en 'n spookasem lyf...
Ek loop kruip in langs my geliefde. My kop is vol dade, oorgelaat aan my eie genade.

No comments: