Tuesday, June 24, 2008

Welkom.


Wel dis my eerste keer dat ek nou die "blogg" ding gaan probeer. Ek vind nog uit hoe werk als, so wees geduldig met my asseblief. My blogg sal in engels en afrikaans verskyn, en soms in n mengsel van alby. So taalpuriste verskoon dit. Ek wil op die blogg gesels oor alles en nog wat, musiek, taal, ons land wat in n gemors verkeer, kuns, rolprente, geloof ens. Ek hoop ek maak baie nuwe vriende en dat ons met gedates en woorde n paar wonde kan heel wat dalk in ons harte vekeer. Die titel van die blogg die rustelose siel, is ek dink, die gevoel wat meeste wit afrikaners in ons land voel. Maar dit vir later so welkom by my blogg ek hoop jy die leser geniet dit, enige kritiek, raad en komentaar is altyd welkom.

No comments: