Tuesday, June 24, 2008

Epitaph van verlore liefde

Ek was op pad vanaf nerens
Op pad heen na erens,
Te lank gelede om te onthou;
En langs die pad was n afdraai
na die huisie van jou hart;

en instede van in toe
loop ek oor, en mis ek die padjie na jou hart;
nou is ek weer oppad na nerens;
op pad heen na erens
maar ek kyk nog uit,
dalk sien ek weer...
as jy sal...
die padjie na die huisie van jou hart.

No comments: